| Modulekode | MOX 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | 'n Omvattende ontwerp wat al die ontwerpaspekte van funksionaliteit, analise, vermoë om te integreer, vervaardigbaarheid en instandhoubaarheid dek. Koste en betroubaarheid is faktore wat ook ingesluit word. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MOW 312 GS en MOW 323 GS |
| Kontaktyd | 8 tutoriale per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App